Jannie & Minette

Kom deel in ons liefdesverhaal

  • Datum & Tyd

    11 Desember 2021 om 15h00

  • Seremonie & Onthaal

    Twelve Apostles Hotel, Cape Town

Onthou

Kroeg aanvaar Kontant, Kredietkaart en Snapscan

Ongelukkig geen kinders

Metgeselle slegs per uitnodiging

Geskenke

Ons besef dat almal ver moet reis om ons huwelik by te woon en ons waardeer dit opreg. Geskenke word dus nie verwag nie, maar vir diegene wat wil, voorsien ons 'n skakel vir items wat as geskenke kan dien met kontant as 'n alternatief.

RSVP

1 November 2021

P.S. Indien u nie teen 1 November RSVP nie, bring asb u eie stoel en kosblik saam.