Suné & Niël

Ons nooi jou om in ons Liefde te kom deel

Ons Storie

Dan woon ons in n boomhuis alleen….

Die storie van Niel en Sune is eenvoudig, maar tog sprokie-agtig. Die “small town girl” en die “city boy” wat 800km uitmekaar uit groot geword het, ontmoet in die neutrale Potchefstroom, met die hulp van ou vriende en n bietjie geluk. Drie en 'n half jaar later, met baie voorspoed en teespoed, lag en huil, van minder as 'n meter uit mekaar na weer meer as 800km (dankie COVID) eindig ons voor mekaar.

Niel op een knie, en Sune met haar gesig in haar hande.  Op 8 Mei 2021 het ons die keuse gemaak om een mens te word. In Vanrhynsdorp, op die 24ste September 2022 maak ons dit amptelik voor ons geliefde vriende, familie en ons enigste God..

  • Datum

    24 SEPTEMBER 2022

  • Tyd

    15H30

  • Plek

    Letsatsi Lodge - Vanrhynsdorp

Gevolg

Retha van Wyk

Hoofstrooimeisie

Khanya Janzen van Rensburg

Strooimeisie

Raven Strydom

Strooimeisie

Sake van Wyk

Hoofstrooijonker

Cwan Deysel

Strooijonker

Stefan Kruger

Strooijonker

Drikus Burger

Blom Bro / Ring Bear

Keiran Polyblank

Blom Bro / Ring Bear

  • Kroeg

    KONTANTKROEG BESKIKBAAR

  • Kleredrag

    SEMI-FORMEEL

  • Kinders

    ONGELUKKIG GEEN KINDERS

Geskenke

Jul geskenk aan ons is die saam kuier in die wonderlike Namaqualand. 

Indien jul ietsie wou gee, sal 'n geldjie in die bank beter wees as 'n geskenkie op die rak.

Bankbesonderhede: 

FNB Current Account
Naam: D Kruger
Account Number: 62918709877
Ref: Name van gaste

Akkommodasie

Boek jou verblyf by Letsatsi vanaf 1 Junie 2022. Gee jou naam by ontvangs as deel van die Kruger Troue.

  • LETSATSI LODGE

    druk hier vir webtuiste

RSVP

teen 24 Mei 2022