Jaco & Soné

KOM DEEL IN ONS LIEFDESVERHAAL

  • DATUM

    2 JULIE 2022

  • SEREMONIE & ONTHAAL

    Marjaniek Wedding Venue & Guest House  |   Spruitfontein 45   |   Rustenburg

  • TYD

    Stiptelik 14:30

  • KROEG

    KONTANTKROEG BESKIKBAAR

  • KLEREDRAG

    SEMI-FORMEEL

  • KINDERS

    Kinders onder 10 jaar is welkom! Dui asseblief so in u RSVP aan.

  • METGESELLE

    Slegs per uitnodiging.

GESKENKE

’n Geskenkie is nie oorbodig,

maar ’n geldjie is meer

wat ons benodig.

AKKOMMODASIE

  • INNIBOS GASTEHUIS

    druk hier vir webtuiste

  • ADEM GASTEPLAAS

    druk hier vir webtuiste

  • MARETLWANE GASTEHUIS

    druk hier vir webtuiste

  • GROBBELAAR'S WHITEHOUSE

    druk hier vir webtuiste

  • SUGAR BUSH HILL

    druk hier vir webtuiste

RSVP TEEN 25 MEI 2022

Indien u nie teen 25 Mei 2022 RSVP nie, bring u asb u eie stoel en kosblik saam.